Moenie uitmis op die uiters skaars 1 slk grondeenheid met 'n heerlike tuin area in Twee Riviere Aftreeord.
Die woonstel is kompleet mete oopplan kombuis / leefarea, slaapkamer en ruim badkamer met 'n heerlike sonnige stoep wat uiloop op die tuinarea
Fasiliteite:
24 uur Sekuriteit
Haarsalon
Skoonheidsalon
Wassery
Sorgsentrum
Eet / gemeenskapsaal
Kliniek en doktersbesoeke
Bussie na die winkels
Wildreservaat met jukskeibaan en vele meer